Menings

Briewe / Letters

Waaroor praat jy elke dag? ’n Boer wat met rasegte beeste geboer het, het al sy belangstelling daaraan bestee. Dit was ook al waaroor hy gedurig met sy seun gepraat…

Lees Verder

Letters / Briewe

Vrae oor verhogings van senior personeel Die redakteursbrief oor lesersdeelname en lesers se briewe oor Oudtshoorn se “rommelstatus” het betrekking. Oudtshoorn is ’n kategorie 3-munisipaliteit, waar die munisipale bestuurder se…


SMS’e van lesers

Ek stem saam met die briefskrywer – die Dekker-kommissie se verslag moet weer afgestof word. ***** Ons hoor so dikwels alles wat verkeerd gaan in die nuwe Suid-Afrika is apartheid…


SMS’e van lesers

Sien in Die Hoorn (1 Junie 2017) Oudtshoorn Gholfklub se trotse geskiedenis. Moenie van die joggies vergeet waarvan ek een was gedurende 1970 -1974 nie. Die geldjie (fooitjie) het ons…


Briewe / Letters

  Oorweldig deur dié vernietiging in Oudtshoorn In terme van sindelik – en netheid, laat die woonbuurt waar ek woon, veel te wense oor. Ongelukkig kan die blaam nie voor…


Briewe / Letters

Werk is mos skaars of..? Ek probeer ’n geruime tyd om ’n kwotasie te kry vir die afsaag van ’n boom. Drie persone wat geskakel is, daag nie op vir…


SMS’e van lesers

Ek vertrou die opposisie lees die Beaufort-Wes-verkiesingsuitslae korrek en dat hulle dit verstaan. Die boodskap van die kiesers is onbetwisbaar duidelik dat die keuse die DA is. Twaalf uit dertien…


Briewe / Letters

Werk die munisipale amptenare werklik? (2) Dit kom voor asof ons inwoners dieselfde ervaring met munisipale amp­tenare ondervind as mnr Johan Wage- ner (brief van 11 Mei 2017 in Die…


SMS’e van lesers

Ons bly nou meer as 12 jaar in Oudtshoorn. Was opvallend hoe min huise reënwatertenks het in ’n dorp met ’n droë klimaat. Ons het in die eerste jaar vier…


Briewe / Letters

Werk die munisipale amptenare werklik? Soos die ou man gesê het: “I have my doubts”. Ek is van voorneme om elke week ’n ander lêer as voorbeeld te gebruik om…