Menings

Baie dankie, munisipaliteit

Dit is heerlik om weer op die sementpaadjie na Schoemanshoek te kan fiets­ry met ’n roete wat nou nie meer oortrek is van duwweltjiebossies nie. Baie dankie aan die Oudtshoorn…


Om te vlieg met die Concorde

Deur Johan Strasheim New York, 21 Julie 1995. Vandag gaan ons London toe. Die hotel in Manhattan is naby Central Park en ook maar oud met daardie tipiese muwwerige reuk…


Gehoorsaam net die padreëls

Die talle ongelukke en byna-onge­lukke op Oudtshoorn het ’n baie eenvoudige oplossing – gehoorsaam net die padreëls. Dit wil voorkom of bestuurders dikwels met ’n soort ongeërgdheid of roekeloosheid nie…


Mors is nie baie slim nie

Die foto bo sê alles oor morsjorse. En ja, die meeste morsjorse sal waarskynlik regmerkies in al die spasies kry – soos die kennisgewingbord sê… Die foto is die afgelope…


Vrae oor waterpylyn na De Rust

U berig “Waterpyplyn na De Rust hopelik operasioneel” van 12 Januarie 2017 verwys. Die Oudtshoorn Munisipaliteit het in Augustus 2011 die tender SCM 55/2011: Blossoms Bulk Water Supply Line geadverteer….


SMS’E VAN LESERS

• SMS na 073 217 7089. • Beledigende of lasterlike SMS’e word nie geplaas nie. • SMS’e weerspieël die standpunt van die afsender en nie die van Die Hoorn nie….



DAAR word gesê dat die meeste men­se se

Nuwejaarsvoornemens slegs en­kele dae of weke hou voordat dit ook maar in die vergetelheid verdwyn. Na bewering misluk sowat 80 persent van mense se Nuwejaars­voornemens! In ’n lesersbrief wat vandeesweek…


SMS’e van lesers

Ek wil NG Kerk Volmoed bedank vir ’n pragtige Kerssangdiens. Dankie vir elk-een wat ’n bydrae met hul godgegewe talente gemaak het. Dit was so pragtig. Sang en musiektalente van…