Menings

Sms’e van lesers

■ Die landbou trek baie swaar met die droogte – maar die boere van Kangovalleie help ander wat groter nood het. Fantasties en welgedaan! Julle maak my trots om ’n…

Lees Verder

Briewe

Grateful for this clean-up Please allow me to express my sincere appreciation to you and your members of the SAPS Academy for the clean-up operation which was held on Saturday…


Sms’e van lesers

■ Baie dankie aan die studente van Oudts­hoorn Polisiekollege wat die vullis opgetel het by ons dorpsingang! Dit was só ’n seeroog. Dit is werklik ’n grootse daad. Ons is…


Sms’e van lesers

■ Ons wonder hoe lyk ons armer inwoners se ingewande omdat ongefiltreerde water gedrink moet word. Die munisipaliteit laat al eeue toe dat die meerderheid inwoners onwettige, ongefiltreerde water gebruik….


Briewe

Eretoekenning vir Santa! Santa Cassara verdien ’n eretoekenning. Sy het die onmoontlike (vrou­alleen) vermag toe sy die skoonmaak-/ verfraaiingsprojek op die hoek van Reserwe- en Noordstraat begin het. Die bebosde…


Briewe

Vergadering in Pinkstertyd Dit is jammer dat Oudtshoorn se raads-lede besluit het om die begrotings- en GOP-vergaderings uit te stel en die datums daarna bepaal het vir vandees­week, in my…


Mening: Ter wille van balans oor ADHD

Die afgelope twee weke is daar in Die Hoorn ’n sterk fokus op ADHD geplaas. As plaaslike psigiater waar­deer ek die bewusmaking van hierdie belangrike onderwerp. Wat ek egter ietwat…


Sms’e van lesers

■ Die onwettige optrede van sommiges veroorsaak dat wetsgehoorsame posbushuurders gestraf word. Ons kan nou nie na ure pos uithaal nie, want die hek is gesluit. Petro ■ Die woonstel-inwoners…


Sms’e van lesers

■ Woensdag 22 Mei 2019 het die Oudts­­hoorn Munisipaliteit slaggate in Meulstraat herstel. Die klein gaatjies word opgevul, die groot gevaarlikes word misgekyk. Is dit hoe die mense se belastinggeld…


Briewe van lesers

Vir die skewe boom Die skewe boom het langs die pad gestaan Buite Oudtshoorn na Calitzdorp Sy skaduwee was vir algar daar Uit die warm Karooson, op die pad se…