Menings

Briewe

Hoe verklaar u dit? Van tyd tot tyd ontstaan daar mos ’n gonswoord wat eintlik maar soos die modes kom en gaan. Een van hulle is volhoubaar of volhoubaarheid. So…

Lees Verder

Sms’e van lesers

■ I love julle voorblad! Fantasties! ■ Mnr Vorster, dankie dat jy sien in Oudts­hoorn saag jy bome nie af nie. Begin om by elke skool ses bome te plant…


Briewe

18 jaar al vrae oor riooltariewe Na 18 jaar van gereelde korrespondensie aangaande die basis vir riool­tarief-hef­fings in Oudtshoorn en herhaalde po­­gings deur my en selfs AfriForum om die aansienlike…


Sms’e van lesers

■ Aan die skrywer van die sms oor rook voor ingange in Die Hoorn van 25 Julie, net die volgende: Ek is nie ’n roker nie, maar het niks daarteen…


Sms’e van lesers

■ Nog ’n ongeluk naby die stasie op die 90 grade-draai. Die padtekens is seker gesteel en so het die bestuurder wat van Mosselbaai is, nie geweet van die gevaar…


Briewe

Dubbele standaarde As dit klink na ’n geval van suur druiwe, wees gerus, dit is nie so nie. Ek het niks om te bewys nie. Maar, met hoe ons DA-stadsraad…


Sms’e van lesers

■ Die taxi’s ry gereeld in St Johnstraat af bokant Adderleystraat waar hulle nie mag ry nie. Sal mnr Pat Jordaan asb aandag gee aan hierdie probleem. Dankie solank. (Die…


Sms’e van lesers

■ Vanoggend lyk Hoogstraat in Noord weer soos die Tiep. Wanneer sal mense leer om nie hul vullis die vorige dag voor verwydering op straat uit te sit nie? Stop…


Sms’e van lesers

■ So ’n pragtige foto van Willem die Bullmastiff en Mieke Schoeman. Ek wil hulle net drukkies gee, maar die spreekwoord sê die hond is die mens se beste vriend…


Briewe van lesers

Totsiens aan Oudtshoorn-celeb Vir iemand wat Paul Eilers nie persoonlik geken het nie, was sy dood steeds ’n baie slegte tyding. Eilers was in my oë ’n regte kanniedood. Hy…