Sms’e van lesers
■ ASSEBLIEF ESKOM gee ons krag, Eskom Krag Eskom hou asseblief die ligte aan gee ons krag, Eskom krag Eskom Matrieks wil eksamen skryf gee ons krag, Eskom krag Eskom…
Lees Verder■ ASSEBLIEF ESKOM gee ons krag, Eskom Krag Eskom hou asseblief die ligte aan gee ons krag, Eskom krag Eskom Matrieks wil eksamen skryf gee ons krag, Eskom krag Eskom…
Lees VerderRommel by karvenster uit Op Saterdag 19 Oktober omstreeks 11:00 stop ek in Van der Rietstraat by die verkeerslig. Voor my staan ’n wit Volkswagen met ’n CG-registrasienommer. Net voordat…
■ Het u geweet dat die law enforcement nie by nagte is om verkeersboetes uit te skryf nie? Waar ’n munisipaliteit hulle toelaat om dit te doen, is dit ’n…
■ Ons het drie maande gelede ’n vergadering gehou met die Verkeersdepartement van Oudtshoorn en De Rust se munisipale bestuur oor die gejaag in Schoemanstraat, De Rust. Daar het dadels…
Voorstelle tov parkering vir gestremdes Ek ervaar daagliks dat die motoriste van Oudtshoorn op die parkering vir gestremdes op die dorp parkeer. Hierdeur toon hulle dat hulle geen respek het…
Dankie vir hulp met die Coastal Clean Up! Baie dankie aan elkeen wat saam met ons deelgeneem het aan hierdie jaar se International Coastal Clean Up (ICC) – ons het…
■ Meneer met jou wit Isuzu-bakkie, wat die vermetelheid het om jou vullis, eierbokse, ’n skoen en nog los gemors Maandagoggend voor my huis in Hoog-straat te kom neersit en…
Prosedure tov selfoon-toring Volgens Die Hoorn van 12 April 2018 moet bouplanindiening vir die oprig van selfoontorings voorafgegaan word deur ’n aansoek om ’n afwyking, wat gepaard gaan met ’n…
Dié tariewe is ’n skande Jul berig in Die Hoorn van 12 September 2019 oor die Besigheidskamer wat hofaksies wil loods oor Oudtshoorn se tariewe is uiters verblydende nuus vir…