Menings

Briewe

Grondeisers na 20 jaar steeds aan lyntjie gehou Op ʼn Saterdagoggend vroeg in 2000 was daar groot opgewondenheid en jolyt gehou in Dysselsdorp. Die rede – die destydse minister van…

Lees Verder

Sms’e van lesers

■ Speelpark te Corriganstraat raak nou gevaarlik vir kinders. Glasbottels word stukkend gegooi met klippe of teen metaalvoorwerpe. Word dan net so gelaat. Booswigte kies dan hasepad. ■ Die leiers…


Briewe

Hopeville is die geskikste Die inwoners wat bekend staan as die “backyard dwellers” en nou hul strukture langs die N12 opgeslaan het en die gebied Hopeville noem, het alles in…



Sms’e van lesers

■ Die mense wat so terwyl hulle op die selfoon praat vir mense ’n pad na êrens toe beduie: Onthou die ander persoon moet staatmaak op sy gehoor. Hy kan…


Briewe

Bemark en skep so werk Geen produk verkoop as dit nie bemark word nie. Hoe beter die bemarking, hoe beter die verkope. Coca Cola het in elke dorpie in die…


Sms’e van lesers

■ Na aanleiding van die sms in Die Hoorn van 24 Oktober oor klaers en doeners. Zanet van Ink en Printer en Magda van SFM Radio vee self voor hulle…


Briewe van lesers

Rooibostee en die Khoi Dekolonialisering is ’n begrip waarvoor ek nie baie praktiese werklikheid sien nie, maar die onlangse erkentenis van die Khoi-San se intellektuele eiendom rondom rooibostee is uiteindelik…


Sms’e van lesers

■ Dit sal nogal baie slim van die Oudts­hoorn Munisipaliteit wees om vanaf die nuwe aansluiting vanaf Dysselsdorp by Riemvasmaak/Rose Valley ’n pad weswaarts parallel met die grensheining tot by…


Briewe

Munisipaliteit grootste water-vermorser? Woensdag-namiddag, 23 Oktober het duisende liter water langs Parkstraat weggeloop, die waarskynlike gevolg van ’n pypbreuk. Soortgelyke tragedies vind dikwels plaas. AfriForum het hierdie probleem aan die…