■ Na aanleiding van die sms in Die Hoorn van 24 Oktober oor klaers en doeners. Zanet van Ink en Printer en Magda van SFM Radio vee self voor hulle kantore in St Johnstraat op Oudtshoorn!
■ Wat doen ek as ek sien hoe mense in my straat elke week water mors terwyl ek alles in my vermoë doen om water te spaar in die droë Klein Karoo?