Beulah Dyssel ontvang langdienserkenningsertifikaat
11/14/2019
Beulah Dyssel, huishoudingstoesighouer by Eljada-Kairos Skool op Oudtshoorn, ontvang hier ’n langdienserkenningsertifikaat vir 30 jaar se diens van Hennie Baartman, hoof van die skool. Foto verskaf