Sms’e van lesers
■ St Tropez-huurders het hulle die naweek weer uiters swak gedra deur die bure se rus te versteur. ■ Ek was geskok na gister se besoek aan die Rust en…
Lees Verder■ St Tropez-huurders het hulle die naweek weer uiters swak gedra deur die bure se rus te versteur. ■ Ek was geskok na gister se besoek aan die Rust en…
Lees Verder’n Gebarste waterpyp Vrydagoggend (6 September) om 08:00 ry ek in Bloemstraat af en sien hoe ons drinkwater die straat afloop. ’n Halfuur later ry ek weer daar verby en…
■ Bring die doodstraf terug. Kan ons nie as land stem nie? ■ Oumense moenie op ons sypaadjies stap nie; dis lewensgevaarlik. Ek het my arm oopgeval. Van Silver Foxie…
■ Die feit dat huise wat inwoners verniet gekry het, vir ’n appel en ei verkoop word, spreek ’n probleem met die toekenning. Baie mense wat huise ontvang, kwalifiseer nie…
Rekening oor water – vrae Einde Januarie 2018 gaan my vorige huurder en nuwe huurder na die munisipaliteit van Oudtshoorn, met die versoek dat die waterrekening van die een na…
Tuinwater? Ons tuin wat al pryse gewen het en waar daar dikwels troufoto’s ens geneem word, is tot niet, dit lyk soos ’n woestyn, daar is derduisende rande se struike,…
Lente Uit haar diep winterslaap het Lente weer ontwaak hier in die Wes-Kaap. Op hierdie mooie dag is haar tafel gedek met blommeprag blaartjies towergroen kom uit om die son…
Mag Klassique net lekkerder en groter word! Dankie, Hugo, et al. Dit was vir my en Ferda weer eens ’n plesier om die vertonings tydens vanjaar se Klein Karoo Klassique…
■ I do have great sympathy with the theft of the ostrich skin handbags, but a small tip for management: Get your sales personnel to mingle with your customers instead…
Hoe ken en eer ons ons eie talent op ons dorp? Die gesegde “die tandarts se kinders is laaste op die lys”, is soveel keer waar, maak nie saak waar…