Sms’e van lesers

■ St Tropez-huurders het hulle die naweek weer uiters swak gedra deur die bure se rus te versteur.

■ Ek was geskok na gister se besoek aan die Rust en Vrede Waterval na ek gesien het mense maak bo by die waterval vuur aangesien daar alreeds so baie veldbrande was. Die registra­sie­nommer van daardie voertuig is be­kend. (Die Hoorn het die registrasienommer ontvang en stuur dit deur aan die Oudtshoorn Munisipaliteit. – Redakteur)