Laureka Wallace, hoofmeisie van die Hoërskool Oudtshoorn, was vanjaar een van die semi-finaliste in die Universiteit van die Vrystaat en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie. Die deelnemers is beoordeel op grond van hul uitstaande prestasies op akademiese, leierskap-, sport- en kultuurgebied asook hul gemeenskapsbetrokkenheid.
Foto verskaf