■ Bougeanvillea by N.G.Kerk Welgeluk.
■ Die Afriforum-manne – mooi so, maar julle gaan moet wikkel. Ons het in die laaste twee maande 200 bome op die plaas geplant! Johan
■ Die lys van inheemse bome is ‘n regte “yskaslysie! Dankie daarvoor!
■ Grooooot asseblief! Die munisipaliteit of wie ook al moet nie plaveiselsteentjies pak op die stappaadjie langs die nuwe pad vanuit Oudtshoorn na De Rust nie. Dit is voor Kersfees alles weer uitgehaal. Teer dit eerder.
(The municipality responded as follows:
It is understood that the sidewalk will be bituminous surfaced. The reader can do a site inspection and see that the contractor is currently priming the base and a portion (opposite the cemetery) has already been surfaced with cold premix.

■ Die gesig wat my so na ses vanoggend by my kombuisvenster begroet.
■ Is die vullisbakke net ’n Bridgton-ding? Want om ’n vullisbak êrens te sit is om dit as ’n stortingsterrein te verklaar.