Briewe van lesers
Gesukkel by De Jager Sportkompleks Ons is besoekers aan Oudtshoorn en ek probeer ’n paar weke gelede ’n muurbalbaan kry vir die kinders. Ons word ingelig dis onmoontlik, die bane…
Lees VerderGesukkel by De Jager Sportkompleks Ons is besoekers aan Oudtshoorn en ek probeer ’n paar weke gelede ’n muurbalbaan kry vir die kinders. Ons word ingelig dis onmoontlik, die bane…
Lees VerderDankie aan verkeershoof Ek wil die munisipaliteit en spesifiek die hoof van verkeer, mnr Patrick Jordaan, bedank vir die simpatieke oor toe ons gestremdes versoeke aan hom gerig het. Dit…
■ Baie geluk aan die span met die massa-sterilisasie by Uniondale! Dit is ’n grootse daad! Edel ■ Die meerderheid in Suid-Afrika het vir die ANC gestem; so gelukkig gaan…
Ons veiligheid in Oudtshoorn Ons bly in ’n kompleks in Hoogstraat in Oudtshoorn. Drie indringers het by die kompleks se hek ingesluip toe iemand uitry. Hulle klop by die eerste…
■ Wat die St Tropezwoonstelblok nog meer uniek maak, is dat die ryvlak vir inwoners van die woonstelle deesdae deur die publiek as munisipale paaie en sypaadjies gebruik word. Jan…
Trotse Struisie Ek het al vir ’n geruime tyd iets op die hart en ek het gevoel vandag is dit tyd om dit te sê omdat my hart vandag weer…
■ Die munisipaliteit adverteer ’n pos vir bestuurder “rental housing” teen ‘n groot salaris sonder ‘n werkomskrywing. Wat moet so ’n persoon doen aangesien die munisipaliteit nie oor huurhuise beskik…
Na ’n wonderlike langnaweek stap ons Dinsdag by die kantoor in en verwag ’n warboel aktiwiteite. Met lekker rus, kom lekker werk; omdat ons dae om die week se koe-rant…
Waar trek ek my kruisie? Interessant hoeveel kiesers vra by watter party moet hulle hul kruisie maak in 8 Mei se verkiesings. Dit is eintlik ’n maklike vraag om te…
■ Ons bly nou vir 20 jaar in De Rust. Op 1 April sien ek ’n dame beddegoed verkoop in die straat voor Standard Bank. Wat word van ons mooi…