Volstruispluim vir Madeleine
Oudtshoorniete en besoekers aan die KKNK kan gerus die streek se mooiste volstruispluim vir Madeleine Miles gee, ’n inwoner van die dorp wat al jare lank agter die skerms werk…
Lees VerderOudtshoorniete en besoekers aan die KKNK kan gerus die streek se mooiste volstruispluim vir Madeleine Miles gee, ’n inwoner van die dorp wat al jare lank agter die skerms werk…
Lees VerderVraag per sms ontvang: Oudtshoorn Munisipaliteit, die hekke by die Rust en Vrede Waterval is gesluit na Sondagaand se swaar reën en dele van die pad wat verspoel het. Ek…
DIE belangrikste keuse wat ek en jy in 2019 kan maak, is hoe elkeen van ons die jaar gaan aanpak, het Cornie Swart, president van Agri Wes-Kaap, Dinsdag by dié…
Geleentheid vir almal om ’n verskil te maak DIT is algemene kennis dat sommige munispaliteite in die land nie effektief funksioneer en nie goed bestuur word nie. Die Oudshoorn Munisipaliteit,…
■ Ek wil net sê nog voor die dokter ’n diagnose gemaak het, weet Jaffie al klaar wat die pasiënt makeer. Hy gaan ’n groot leemte in die hospitaal laat,…
Uit ons gesprekke die afgelope weke met Oudtshoorniete wat betrokke was by die eerste KKNK, word dit duidelik dat die stigterslede en ander betrokkenes by die eerste fees nie net…
Herlewing van Struisietrots Ons oumanne wat in die bloeijare van skole-atletiek met ons onderwysloopbane begin het, glo tot vandag toe onbetwisbaar dat ’n skool se karakter, gees, trots en dissipline…
■ Oudtshoorn is seker die enigste dorp in die Wes-Kaap waar daar nog nie Gap-huise gebou is nie. Die inkomste is nou selfs verhoog tot R22 000 en steeds kan…
Die inisiatief van die Oudtshoorn Munisipaliteit om saam met inwo-ners van die dorp die verfraaiing van die dorp se ingange en middelmanne aan te pak, is van die beste nuus…
Inwoners dorp se redders ’n Berig in Die Hoorn van 14 Februarie 2019 noop my om die pen op te neem. Sedert die oorname van die huidige raad op 3…