Sms’e van lesers
■ Kan iemand die posmeester vra om die poskantoorgebou aan die buitekant te laat was asseblief! Die kunstefees is oor ’n maand en die mooi gebou is smerig vuil. Johan…
Lees Verder■ Kan iemand die posmeester vra om die poskantoorgebou aan die buitekant te laat was asseblief! Die kunstefees is oor ’n maand en die mooi gebou is smerig vuil. Johan…
Lees VerderBY die onlangse algemene jaarvergadering van die KKNK het een van die stigterslede van die fees, die bekende Oudtshoorniet Rosie Schoeman (79), spesiaal ’n spreekbeurt gevra om dankie te sê…
■ Sat vir beurtkrag. Verlang na vroeër jare toe staatsdepartemente nog tip-top gefunksioneer het, maar vir al die plundery en foute moet die arme belastingbetaler opdok soos ’n koei wat…
Lof vir Highgate se mense Ek verwys graag na die afgelope Highgate/Groter Oudtshoorn Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms die naweek van 1 Februarie op Oudtshoorn. Soos almal seker weet, het welkome reën met…
Die Oudtshoorniet wat ’n boom op die parkeer-terrein van die Queen’s Mall aangeneem het en dit tydens die droogte water gee, het Oudtshoorniete geïnspireer om ook na die bome op…
■ Ek wil net graag vir die inwoners wat in Draai-straat oorkant St Tropez-woonstelle bly, vra om hul vuilgoedsakke nie al op ’n Sondagaand uit te sit nie! Die sakkrappers…
Katot Meyer stel ’n voorbeeld Katot Meyer stel ’n voorbeeld vir ons almal op Oudtshoorn. Dankie daarvoor. (Die Hoorn, 31 Januarie 2019). Ons as inwoners van ACVV Tuishuis in Baron…
IN die Klein Karoo is die huidige vernietigende droogte deesdae almal se skaduwee. Jy kan nêrens gaan sonder om daarvan bewus te wees nie, of sonder om dit te sien…
Dink uit die boks oor tuine! Oor sowat 50 dae is dit KKNK in die droogtegeteisterde Oudtshoorn … en kyk hoe vertoon ons dorp se munisipale tuine? Die middelman se…
■ Waar eens ’n mooi groen grasperk was, is nou net ’n sandwoestyn. Die rede? Gehoorsame inwoner wat ek is, maak ek nie nat nie! Ek gee gehoor aan die…