Sms’e van lesers
■ ’n Pyplyn is aangelê vir Blomnek, De Rust. Miljoene rande is spandeer. Geen water. De Rust se pyplyn kon net opgegradeer word. Geen filters nie en ons water is…
Lees Verder■ ’n Pyplyn is aangelê vir Blomnek, De Rust. Miljoene rande is spandeer. Geen water. De Rust se pyplyn kon net opgegradeer word. Geen filters nie en ons water is…
Lees VerderMense wat nie kan saamwerk nie en mekaar verdag maak, is klaarblyklik die norm in die Groter Oudtshoorn, en dit veroorsaak ernstige verdeeldheid en probleme in die gemeenskap. Eerstens dink…
Met die nasionale en provinsiale verkiesings wat oor minder as ’n maand plaasvind, is daar tans landwyd ’n toename in onrus, betogings, bewerings en openbarings oor politieke leiers, asook politieke…
Baie dankie! Op 23 Maart het ek in die dorp siek ge-raak. Graag wil ek net die volgende vriende wat aan my hulp verleen het bedank: Cathy, Bernice, die ambulansman…
■ Die brief van JS Botha, De Rust: Moenie die polisie vir alles blameer soos die res van die dorp nie. Ouers moet hul kinders opvoed oor die gevare van…
■ Dankie, Oudtshoorn Munisipaliteit, dat julle Vrydag-namiddag om 18:30 die vuilgoedsakke by die Palms kom oplaai het. Petro, die Palms ■ Die fees is nou op ’n einde en ek…
Fullest sympathy Following on Mr De Villiers’ letter in your publication of 21 March 2019, my fullest sympathy. As I have tried to get hold of the councillor without success,…
DAAR is drie goed wat inwoners se gesprekke die laaste tyd op Oudtshoorn oorheers. Die eerste is nie uniek aan die dorp nie – dit is ’n diepe kommer oor die…
■ Dis jammer en hartseer dat na sowat 20 jaar van herwinning ons vullis wat Maandae verwyder word nie meer deur herwinning gehaal word nie. In Mosselbaai is blou sakke…
Nog geen reaksie van raadslid Ek woon hier in Oudtshoorn in die deel wat onder mnr Kersop se wyk sorteer. Ek het lank gelede ’n brief aan mnr Kersop geskryf…