Toerisme

Skilderagtige toer van Knysna na Calitzdorp

DIE Wes-Kaapse premier, Alan Win-de, en sy minister van finansies en ekonomiese geleenthede, David Maynier, het verlede Woensdag (23 September) ’n vyfde fietsroete vir die Wes-Kaap, die Karoo Crossing, op Prins…


Feestyd ‘stiller’ op die dorp

HOEWEL daar beslis vanjaar ’n afname in besoekers aan Oudtshoorn in vergelyking met vorige jare was, het die polisie steeds hul hande vol gehad met motorongelukke, dronkbestuur en ander misdade….





Plaaskombuisfees nommer 2 amper hier!

Deur Marlene Malan DIE NG kerk Prins Albert in same­werking met die landbougemeenskap van die dorp en omgewing, bied weer volgende week sy gewilde jaarlikse Plaaskombuisfees aan. Dié fees is…



2018 se Kamp van die Jaar!

AFRICAMPS KLEIN KAROO is op 1 November vanjaar – presies drie jaar nadat dié besonderse verblyfplek net buite Oudts­hoorn op ’n werkende volstruisplaas geopen het – aangewys as Africamps se…


Goue vakansieroete!

BARON VAN REEDESTRAAT in Oudtshoorn staan nie verniet bekend as die “goue myl” nie – ’n naam wat die straat gekry het as gevolg van sy talle hotelle, gastehuise, restaurante en merkwaardige…