Toerisme
Oudtshoorn Business Owners encouraged to support initiative
Tourism Ambassador Course RESIDENTS of the Greater Oudtshoorn whose jobs bring them into contact with tourists – employees like petrol station attendants, restaurant staff, shop assistants, spa therapists, hotel, B&B…
Vetplantfees dié naweek op Calitzdorp
Deur Angelique Erasmus ALLE paaie vir vetplantliefhebbers lei dié langnaweek na Calitzdorp waar die Vetplantfees vanjaar die tweede keer aangebied word. Verlede jaar se eerste fees was ’n baie groot…
Nuwe bestuur vir Oudtshoorn & De Rust Toerisme
Calitzdorp hou weer binnekort Vetplantfees!
DIE Calitzdorp Vetplantfees vind vanjaar van 22 tot 24 September plaas. Dié fees wat aangebied word deur die Ca-litzdorp Vetplantvereniging, wil ’n toonvenster wees vir Suid-Afrika se pragtige en skaars…
Byna weer tyd vir die Bloeiselfees
CALITZDORP bied eersdaags – op 1 en 2 September – weer sy jaarlikse Bloeiselfees aan. Begin September is die appelkoos- en perskebome vol in die blom. Dié lentebloeisels kondig elke…
Van ’n warm na ’n yskoue woestyn
Deur Marlene Malan IN Prins Albert beteken “woestyn” of “halfwoestyn” vir Toni Younghusband droë grond, klippe, spekbos en karee, skape en volstruise, en die aardse kleure van ’n droë omgewing….
Besoekers van heinde en ver by Calitzdorp se Winterfees
Deur Higgo Jacobs VANJAAR se Winterfees op Calitzdorp het weer besoekers van heinde en ver gelok, en veral van Kaapstad, die Tuinroete en elders uit die Klein Karoo. Die ontspanne…
Alle paaie lei van 15 tot 17 Junie na Calitzdorp
Calitzdorp is gereed vir vanjaar se Winterfees! 15 tot 17 Junie Moenie dié fees misloop nie!
Gesamentlike strategie nodig
Deur Marlene Malan ’N GESAMENTLIKE strategie van die munisipaliteite van Prins Albert, Laingsburg en Beaufort-Wes is nodig om toerismegeleenthede in die hele Sentraal-Karoo-distriksmunisipaliteit (SKDM) uit te bou. Dit moet ’n…