Alle paaie lei van 15 tot 17 Junie na Calitzdorp

Calitzdorp is gereed vir vanjaar se Winterfees!

Die terrein van die Calitzdorp Stasie met sy stalletjies en lewendige musiek is ook jaarliks een van die trekpleisters van die Calitzdorp Winterfees. Die foto is verlede jaar tydens die Winterfees geneem.

15 tot 17 Junie Moenie dié fees misloop nie!

LEKKER KUIER BY DE KRANS Van die lekkerste kuierplekke tydens elke jaar se Winterfees in Calitzdorp is beslis by die uitstaande wynkelders. Moenie die geleentheid misloop om by die dorp se wynkelders ’n draai te maak, wyn te koop en ook iets te eet nie. Die foto links is verlede jaar by De Krans Wynkelder geneem.

LEKKER KUIER BY DE KRANS
Van die lekkerste kuierplekke tydens elke jaar se Winterfees in Calitzdorp is beslis by die uitstaande wynkelders. Moenie die geleentheid misloop om by die dorp se wynkelders ’n draai te maak, wyn te koop en ook iets te eet nie. Die foto links is verlede jaar by De Krans Wynkelder geneem.