Toerisme
Free assistance for international tourists
THE Tourism Safety and Support Programme (TSSP) is a free service in the Western Cape, offering immediate support and assistance to international tourists in distress. The programme is run by…
Plaaskombuisfees nommer 2 amper hier!
Deur Marlene Malan DIE NG kerk Prins Albert in samewerking met die landbougemeenskap van die dorp en omgewing, bied weer volgende week sy gewilde jaarlikse Plaaskombuisfees aan. Dié fees is…
Mirtehof – ’n Lushof in die Groot Karoo
Deur Marlene Malan DIE nuwe eienaars van die gastelandgoed Mirtehof in Prins Albert, Stevan Möller en Bets Möller (néé Janse van Rensburg), se band met die dorp strek terug na…
2018 se Kamp van die Jaar!
AFRICAMPS KLEIN KAROO is op 1 November vanjaar – presies drie jaar nadat dié besonderse verblyfplek net buite Oudtshoorn op ’n werkende volstruisplaas geopen het – aangewys as Africamps se…
Goue vakansieroete!
BARON VAN REEDESTRAAT in Oudtshoorn staan nie verniet bekend as die “goue myl” nie – ’n naam wat die straat gekry het as gevolg van sy talle hotelle, gastehuise, restaurante en merkwaardige…
Kuier in De Rust en Prins Albert
Rieldans-kampioene uit Prins Albert!
Stop/ry net op De Rustpad
GOEIE nuus vir almal wat hulle die vakansie op die paaie om Oudtshoorn gaan bevind, is dat daar slegs stop/rypunte op die pad tussen Oudtshoorn en De Rust sal wees….