Kuier in De Rust en Prins Albert 12/13/2018 Die besonderse foto van De Rust is onlangs deur Niekie Eksteen vanaf ’n oop erf langs die kerkterrein in die rigting van die Swartberge en Meiringspoort geneem.