Toerisme

Prins Albert skud vere reg

PlaasKombuisfees – 27 tot 29 April Deur Marlene Malan VAN skaapkop- en potjiekosetes tot varsgebak en lekkergoed, van rieldans tot kerk­orreluitvoerings, van blommekuns tot ’n spookhuis, van ’n biertuin tot…


’n Moet vir besoekers!

• Klein Karoo Ostrich Emporium ’N UITSTAPPIE na die Klein Karoo Ostrich Emporium (KKOE) op die hoek van Langenhovenweg en Rademeyerstraat in die ou Bokomogebou behoort deel te wees van die beplanning…