Pad weer oop na waterval 03/08/2018 Die pad na die Rust- en- Vredewaterval buite Oudtshoorn is herstel en weer oopgestel. Die pad was ’n ruk lank gesluit weens skade as gevolg van stortreën in die omgewing. Foto verskaf