Meer besoek Kango Grotte
TEN SPYTE van ’n swakker rand en hoër petrolpryse het die aantal mense wat die Kango Grotte buite Oudtshoorn verlede jaar besoek het, toegeneem in vergelyking met dié van die vorige…
Lees VerderTEN SPYTE van ’n swakker rand en hoër petrolpryse het die aantal mense wat die Kango Grotte buite Oudtshoorn verlede jaar besoek het, toegeneem in vergelyking met dié van die vorige…
Lees VerderDIE uitvoerende burgemeester van Oudtshoorn, Colan Sylvester, was Saterdag deel van ’n verwelkomings inisiatief van Oudtshoorn en De Rust Toerisme asook die Tuinroete en Klein Karoo Toerisme. Volgens Aurelia Oliphant, woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit, is motoriste…
Deur Ilze-Mari Gründling DE RUST spog sedert 4 Desember weer met ’n toerisme- en inligtingskantoor. Die kantoor is binne die winkel Gestewel en Gespoor in die hoofstraat wat deur De…
Werkspanne nog besig tot in Maart 2018 Deur Marlene Malan GOEIE nuus vandeesweek vir toerisme in die streek is dat verkeer vanaf Vrydag – en ook gedurende weeksdae – die…
OUDTSHOORN en De Rust Toerisme het verblyfplekke gewaarsku om op die uitkyk te wees vir mense wat nie gaste is nie. Dit volg nadat twee mans verlede Donderdag net na 07:00…
‘Toerisme ly as waterval nie toeganklik is nie’ Deur Liesel le Roux DIE pad na een van Oudtshoorn se mooiste besienswaardighede is sedert April vanjaar gesluit en dit maak toerisme seer,…
’N BESOEK van die Breederivier Harley Davidson-klub verlede Vrydag aan Helen Bellinghanhof op Oudtshoorn het tot groot opwinding gelei. Die groep manne en vroue het eers die inwoners op koek en tee…
DE KRANS WYNKELDER in Calitzdorp bied die naweek van 2 en 3 September weer soos die vorige jare ’n Lentebloeisel-naweek in Calitzdorp aan. Begin September is die appelkoos- en perskebome…
Wat ‘n opwindende manier om jou 21ste verjaarsdag te vier! Burger van der Westhuizen van Oudtshoorn het Dinsdag sy 21ste verjaarsdag met ’n sprong saam met Skydive Oudtshoorn by die…