Skole
Besonderse hokkie-eer vir twee Gimmies
Elmé gekies vir Wes-Kaapse atletiekspan
Drie Gimmies vir Wes-Kaapse atletiekspan gekies
Little Bo-Peep hou vrolike potjiekosdag
Ouers van Little Bo-Peep op Oudtshoorn verlede Saterdagmiddag tydens ’n potjiekoskompetisie in Christofffel en Elmarie Spies se appelkoosboord in Schoemanshoek. Dié vrolike kompetisie is gehou om fondse vir die kleuterskool…
Graad R-leerders besoek diereskut
Deur Ilze-Mari Gründling LAERSKOOL BERGSIG se graad R-klas het verlede Vrydag (17 Maart) baie geleer by die Diereskut. Een van hul onderwysers, Fredolene Pieterse, vertel dat temas gereeld gebruik word…
Kleuterskool van Oudtshoorn een van die dae op kykNET
‘N KLEUTERSKOOL van Oudtshoorn is binnekort op kykNET se gewilde kleuterprogram, Kleuterzone, te sien! Kleuterzone was verlede week in Oudtshoorn om beeldmateriaal by Crayons Dagsorg te verfilm. Crayons Dagsorg in…