Skole
Agt gekies vir SWD-span
Chris en Pieter wen Eljada-Kairos Skool se gholfdag
Die wenners van gister se geborgde gholfdag van die Eljada-Kairos Skool op Oudtshoorn was Pieter Swanepoel (naaslinks) en Chris Smith (regs) met 49 punte. By hulle is Pieter Nel (naasregs)…
Oud-Gimmie gekies vir OP Kings uit teen Stormers
Groot toutrek by skool
Deur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Vaardigheidskool speel Saterdag (11 Maart) weer gasheer vir die Eden Interstreektoutrekbyeenkoms wat op een van die skool se rugbyvelde langs Albertstraat plaasvind. Toutrekspanne…
Wenners: Mnr en Mej Struisie 2017
Hier is die wenners van die jaarlikse Mnr en Mej Struisie-kompetisie van die Hoërskool Outshoorn wat verlede Woensdag (22 Februarie) aangebied is. Behalwe vir die wenners op die foto’s het…