Aksie uit die Klein Ka-roo Bridgton 7’s wat Saterdag op Bridgton Senior Sekondêr se rugbyveld plaasgevind het. Links breek Lucho Somerset, haker van BSS se o.19’s, met die bal weg en regs pypkam Aden Kiewiets (skrumskakel) een van die Hoërskool Môre-ster se slotte. BSS se o.19’s het al sy wed-stryde gewen. Bene- wens BSS en Môre-ster het Fezekile Se- kondêr, Aurial College, Harlem en Hoërskool Dysselsdorp gespeel. Foto’s: Ebenezer Titus

Aksie uit die Klein Karoo Bridgton 7’s wat Saterdag op Bridgton Senior Sekondêr se rugbyveld plaasgevind het. Links breek Lucho Somerset, haker van BSS se o.19’s, met die bal weg en regs pypkam Aden Kiewiets (skrumskakel) een van die Hoërskool Môrester se slotte. BSS se o.19’s het al sy wedstryde gewen. Benewens BSS en Môrester het Fezekile Sekondêr, Aurial College, Harlem en Hoërskool Dysselsdorp gespeel.  Foto’s: Ebenezer Titus