Die leerders van Eljada-Kairosskool wat op Dinsdag, 7 Maart, plekke behaal het by die Wes-Kaapse Atletiekbyeenkoms vir intellektueel gestremde leer- ders in die Paarl is voor van links Hesley-Ann Moss (2de 1500 meter m o.15 en diskus), Hazeldine Filanders (1ste 1500 meter m o.19 en verspring), Kaylane Gelderblom (3de 1500 meter m o.17) en Izine Hufke (3de m o.15-spiesgooi), en agter van links Nicolene May (1ste, spiesgooi m o.17), Machalien Arries (2de diskus m o.19), Maxwell Pietersen (2de verspring s o.15), Francisco Fortuin, (1ste verspring so17, 2de 100 m en diskus, en 3de 200 m) en Bradley Manewill (1ste spiesgooi s o.15).