Skole
Rugby – Gimmies eerste rugbyspan
Struisies eerste hokkiespan
Karootoernooi – Gimmies meisieshokkiespan
Kleuterskool sê dankie vir Oupa Jafta
Deur Ilze-Mari Gründling ’N PLAASLIKE kleuterskool, die Katryntjie Voorskoolse Sentrum, het einde Maart ’n besoek aan ’n baie spesiale man afgelê. Toe die Katryntjie Voorskoolse Sentrum die Konsistoriesaal van die…
Matrieks van 1967 hou reünie
Die Hoërskool Oudtshoorn se matrieks van 1967 hou die naweek reünie en het onder meer vanoggend by die CP Nel Museum byeengekom. Wat hierdie matriekklas besonders maak, is dat hulle…
Tweede vrou sterf na gasontploffing in mobiele skoolkombuis
‘n Vrou van Dysselsdorp wat meer as nege maande gelede ernstige brandwonde tydens ‘n gasontploffing in die mobiele kombuis van die Laerskool PJ Badenhorst op Dysselsdorp opgedoen het, is die…