Laerskool Wesbank Netbalspelers ontvang SWD-klere 05/18/2017 Die vier netbalspelers van die Laerskool Wesbank wat SWD-klere ontvang het, is van links Jeanie du Plessis, Liebe Viljoen, Samlin Stuurman en Danna Hough.