Bridgton Senior Sekondêr vs Fezekile Sekondêr 11/05/2017 ’n Speler van Bridgton Senior Sekondêr beur oor die doellyn in sy span se wedstryd teen die Fezekile Sekondêr op Dinsdag, 2 Mei. BSS se o.15-, o.16- en o.19-spanne het gewen. Foto: Ebenezer Titus