Wesbank wen

Die Laerskool Wesbank se o.11A-rugbyspan het Saterdag (6 Mei) die o.11-Super Series Rugbytoernooi in Durbanville gewen. Hulle het die eindstryd teen die Laerskool Coutrai van die Paarl met 10-0 gewen. Die lede van die span is: voor van links Ronaldo Prins, Sarel van den Heever, Josh Malgas, Divan Rademeyer en Duraan Janse van Rensburg;  tweede ry van links Corné Kennedy en Lian Lennox; derde ry van links Stefan du Plessis, Stephan Cloete, Waldemar Geyer, Adriaan van der Merwe, Roy Viljoen, Xander Pienaar, EG Marais, Zander O’Kennedy, Nicolas Duvenage, Wayne McDillion en Amie Snyman. Agter by hulle is mnre Stephan Viljoen, Corné Fourie van Spur en JC Swart.