Oudtshoorn se kleuters vertel hoekom hulle lief is vir hul mammas
Met die oog op Moedersdag het Ilze-Mari Gründling van Die Hoorn met kleuters van drie plaaslike kleuterskole gaan gesels…

Die kleuters van Crayons Dagsorg van links is Cater Philander (4), Kendall Malgas (4) en Zavin Freeks (4).

Die kleuters van Crayons Dagsorg het plakkate vir hul mammas gemaak!
Van links is Skylar Julies (4), Lihlumelo Skewyiya (5), Bronwyn April (5).