Little Bo-Peep hou vrolike potjiekosdag

Little Bo-Peep

Ouers van Little Bo-Peep op Oudtshoorn verlede Saterdagmiddag tydens ’n potjiekoskompetisie in Christofffel en Elmarie Spies se appelkoosboord in Schoemanshoek. Dié vrolike kompetisie is gehou om fondse vir die kleuterskool in te samel. Foto: Liesel le Roux