Nathania Truter is Gimmies se ster-matriek
DEURLOPENDE harde werk en doelwitstelling. Dit was twee van die dinge wat haar gehelp het om een van die Klein Karoo se twee toppresteerders in die 2016-matriekeksamen te wees, vertel…
Lees VerderDEURLOPENDE harde werk en doelwitstelling. Dit was twee van die dinge wat haar gehelp het om een van die Klein Karoo se twee toppresteerders in die 2016-matriekeksamen te wees, vertel…
Lees VerderJulia Eaglestone earned the third highest marks at Oudtshoorn High School in the 2016 year-end matric exams. Julia obtained an average mark of 88,9% and seven distinctions. She achieved A’s…
HAAR matriekafskeid verlede jaar was die hoogtepunt in haar hoërskoolloop, sê die vriendelike Leah-Zanne Barnard, wat die Hoërskool Oudtshoorn se naasbeste presteerder in verlede jaar se matriek-eindaksamen was. “Almal het baie,…
AS hy ’n hoogtepunt in sy skoolloopbaan moet uitsonder, is dit dat hy hoofseun van die Hoërskool Oudts-hoorn was, sê Jacobus King, die Struisies se toppresteerder in 2016 se skooleindeksamen…
DAAR was verlede Donderdag baie glimlagte in die Klein Karoo, met verskeie skoolhoofde wat hul tevredenheid met die matriekuitslae van 2016 te kenne gegee het. Ook in skole in armer…
TWEE van die Klein Karoo se matrieks van 2016 spog met gemiddelde persentasies van meer as 91% en 15 vakonderskeidings tussen hulle. Dié slimkoppe is die oud-hoofseun van die Hoërskool…
DIE ergste waterkrisis op De Rust behoort reeds vandag onder beheer te wees, sê Kobus du Toit, assistent-stadsingenieur van Oudtshoorn. Water uit die Huisrivier sal hopelik vandag weer aan De Rust…
ALMAL wat die prysuitdelingsaande van Laerskool van Reede en die Hoërskool Oudtshoorn die afgelope 12 jaar bygewoon het, ken vir Amré McCallum – die vriendelike, talentvolle seun wat in alles onder…
Foto: Stefan Skapie Goosen Die NG Kerk Primêr op Stolsvlakte buite Oudftshoorn, se leerders is verlede Donderdag uit hul skoene bederf deur lede van Dynamite Dance Studio en die ACVV…
Colin Swigelaar, adjunk-prinsipaal (links), Elizabeth van der Westhuizen (leerkrag) en die prinsipaal, Jean Swanepoel. Foto: Stefan Skapie Goosen Aurial neem afskeid “Dit is met hartseer dat die skoolgemeenskap afskeid…