Skole
Laurus kry Eko-Skolevlag!
“LAERSKOOL LAURUS is flink besig om die toonbeeld van ’n gesonde eko-skool te word.” So sê Susan Botha, wat omgewingsopvoedings-aksies vir CapeNature in die Karoo en Tuinroete koördineer. Sy het…
Gimmies se redenaars presteer
LANGENHOVEN GIMNASIUM se leerders het baie goed presteer in die PraatSaam-debatskompetisie wat op 1 Februarie by die Hoërskool Outeniqua op George gehou is. 19 senior en 12 junior spanne van…
Elme behaal reeds kwalifiserende afstande
Môrester samel water in vir De Rust
WBleiers
Groen Protea-baadjie vir Anique
‘N LEERDER van die Hoërskool Oudtshoorn, Anique Wolmarans, het haar skool en Oudtshoorn die afgelope naweek trots gemaak toe sy as lid van die Suid-Afrikaanse o.17-skolenetbalspan teen ‘n span van…
Eerste leerders wat modelvliegtuie bou!
GEDULD, tegniese vaardigheid, en hoe om met jou hande te werk is maar net ’n handjievol vaardighede wat leerders by Laerskool Laurus deesdae kan leer. Lede van die Kango…
Weer tyd vir Wesbank Prettrap
DIT is weer tyd vir die Laerskool Wesbank se jaarlikse Fietsren en Prettrap vir die gesin wat op Saterdag, 4 Februarie, aangebied word. Die fietsren is op die Leopard Crawl-bergfiets-roete wat…