Daardie eerste skooldag!

1skooldag1

Party het dapper probeer lyk, ander het geen geheim daarvan gemaak dat hul ma se rokspante en stewige handgreep baie beter opsies is as die “groot skool” wat op hulle wag. Marlene Malan het verlede Donderdag haar kamera geneem en by Prins Albert Primêr van nuwelinge (en hul ouers) afgeneem wat met splinternuwe klere, skoene en boektasse aangemeld vir die eerste dag van hul skoolloopbaan. Wie sal ooit daardie dag vergeet!

1skooldag2

1skooldag3