Foto van die Week 01/24/2017 Die foto is vandeesweek vanaf die bekende Doornkraal-padstal tussen Oudtshoorn en De Rust geneem, met die Swartberge in die agtergrond.