Skole

Godsdiensbeoefening mag voortgaan, sê regter

Geen godsdiens mag uitgesluit word Deur Liesel le Roux GODSDIENSBEOEFENING by Suid-Afrikaanse skole mag voortgaan, maar geen skool mag enige godsdiens eksklusief voorstaan en ander uitsluit nie. Bywoning van godsdienstige geleenthede…


Matrieks van 1973 hou reünie

’N GROEP van 1973 se matrieks van die Hoër-skool Oudtshoorn het van Vrydag tot Sondag (16 tot 18 Junie) ’n reünie op Oudtshoorn gehou. Dié oud-Struisies, was die eerste groep wat…



Liam weer na SA’s

DIE 9-jarige Liam Hooper, leerder van die Laerskool Wesbank en SA kampioen vir seuns o.10 in trampolien, gesinkroniseerde trampolien en tuimel, gaan in Augustus weer aan die SA proewe deelneem vir…