Binnenshuise hokkie vir Griffies
DIE Laerskool Van Reede op Oudtshoorn het Vrydagaand (11 Augustus) sy binnenshuise sportsentrum op die skoolterrein in gebruik geneem. Dit is ’n droom wat waar geword het, het Johnny Bisschoff, skoolhoof,…
Lees Verder