Vir WP-span gekies

Vier fietsryers van die Laerskool Wesbank is gekies vir die WP-span wat in Oktober aan die SA Jeugspele by Pi-ketberg gaan deelneem. Hulle is voor van links Kean Dalton en Edward Dalton, en agter van links Herman Augustyn en Jaylin Goliath.