Hierdie vyf leerders van Laerskool Laurus het onlangs deelgeneem aan ’n ATKV-leesprojek waarvoor elkeen ses boeke moes lees, onder meer ’n Goeie dag vir boomklim, Sanri Steyn en die seun met die Superkat-kragte, Waaghals, ’n Hondjie vir Sherise en Thomas@ skaduwee.net. Voor van links staan Mikyla Berry en Zoey Ewerts. Agter van links is Ryan Viljoen, Shady-Ann Willemse, JC van Rooyen. Foto: Ilze-Mari Gründling