Skole


Laurus staan op teen boelies!

Leerders beloof met handafdruk dat hul almal gelyk sal behandel Deur Ilze-Mari Gründling Laerskool Laurus op Oudtshoorn het op Maandag (15 Augustus) ’n anti-boelie-veldtog geloods waarby elke leerder betrokke geraak…


Gimmies maak stem dik!

Gimmies se eerste rugbyspan wen DIE Gimmies se sportspanne het hul skool se naam hoog gehou in Saterdag se interskole teen Punt. In die hoofwedstryd van die dag het Langenhoven Gimnasium…


Griffie-koor presteer

Die Griffie-koor van Laerskool Van Reede op Oudtshoorn het verlede Donderdag (17 Augustus 2017) tydens die Outeniqua Koorfees ‘n algehele A+ verwerf. Die beoordelaar, Marilise van Rooyen, was vol lof…