Wesbank-hoofleiers 08/24/2017 Laerskool Wesbank se hoofleiers vir die tweede semester is van links Ancke Kruger (onderhoofleier), Annalize van der Westhuizen (hoofleier), Cobus Janse van Rensburg (hoofleier) en Albert Steyn (onder-hoofleier).