Moenie die opwinding van dié jaarlikse interskole misloop nie!

Die Gimmies se ses dirigente, van links Danie Blom, Gert Nel, Amber Worth, Amy Finger, Chrismarie Barnardt en Zjak Genis, gaan by Saterdag se ­interskole-kragmeting met die Hoërskool Punt die vuur behoorlik stook.

Gimmies se skoolhoof,  Stephanus Potgieter.