Laerskole-Sportaksie

Die Laerskool Wesbank het verlede Donderdag (10 Augustus) op Wesbank se bane netbal gespeel teen Sacred Heart Primêr.

Netbalaksie tussen die Laerskool van Reede en Laerskool Beaumont van Somerset-Wes tydens die Laerskool Van Reede se laerskoletoernooi die naweek.

Aksie uit Saterdag se wedstyd tussen die Laerskool van Reede en Ceres tydens die skolesportnaweek by Van Reede waaraan twaalf laerskole deelgeneem het.            Foto’s: Ebenezer Titus