Skole

Eden Fietsry skitter en beïndruk

SA Skolefietsrykampioenskap dalk hierheen Deur Ben du Preez DIE fietsryspan van Eden, voorheen die SWD-fietsryspan, het uitstekend gevaar tydens die afgelope jeugfiets­kampioenskap. Dié fietsry het deel uitgemaak van die Oudtshoorn…

Lees Verder

Meisie (12) sit seniors ore aan

Deur Ben du Preez ’N 12-jarige meisie van George, Chloe-Malgas Kelpin, het Saterdag (15 Junie) die Oudtshoorn Gholfklub se individuele Stablefordgholfdag met ’n telling van 47 punte gewen. Pieter Nel (41…



Puik dansprestasie!

’N 14-JARIGE leerder van die Hoër-skool Oudtshoorn, Hybre-Ann Hefke, het ’n goue medalje by die onlangse Wê­reldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste (WCOPA) in Los Angeles (VSA) gewen. Sy is drie weke…