Leerder van Colridge Primêr gekies vir Karate Suid-Afrika kampioenskappe

Sue-Alice Gysman, leerder van Colridge Primêr, wat gekies is om aan Karate Suid-Afrika se kampioenskappe in Durban op Vrydag en Saterdag 14 en 15 Julie deel te neem.