Wes-kaapse jeugontwikkelingsrolbaltoernooi

Rolbalspelers vanoor die Wes-Kaap wat Saterdag en Sondag (1 en 2 Julie) by die Oudtshoorn Rolbalklub aan die Wes-Kaapse Jeugontwikkelingsrolbaltoernooi deelgeneem het. Die junior afdeling is gewen deur die span van Beaufort-Wes terwyl die ope-afdeling deur Winelands gewen is. Altesame 48 spelers het aan die toernooi deelgeneem.  Foto: Ben du Preez