Skole
Laerskool Wesbank o.13-rugbyspelers gekies vir SWD-rugbyspanne
Laerskool van Reede o.13-rugbyspelers opgeneem in SWD-rugbyspanne
Krieketkolf met Protea-handtekeninge vir Môrester-reünie
Die reëlingskomitee vir die reünie van Môrester se matrieks van 1977 wat van 11 tot 13 Augustus gehou word, het ’n krieketkolf met die handtekeninge van die Proteas van die…
Hoërskool Oudsthoorn Trompoppiespan
Eden Sportraad vra benoemings
Al Eden se sportfederasies en die publiek word genooi om top-sportpresteerders, afrigters en administrateurs te benoem vir die Eden Sporttoekennings wat vanjaar op Donderdagaand, 27 Julie, oorhandig gaan word. Sportprestasies…
Leerders leer meer by munisipaliteit
Deur Ilze-Mari Gründling DIE graad vyf- en ses-leerders van Zeekoegat Primêre Skool het verlede Donderdag (18 Mei) ’n leersame uitstappie na die burgemeester van Oudtshoorn onderneem. Zeekoegat Primêr is ’n…